GEREELDE VRAE, GEREELDE ANTWOORDE
Sal daar kaartjies beskikbaar wees by die hek?
Ja daar sal, maar sodra kaartjies uitverkoop sal ons hekke moet toemaak.
Waar word die fees gehou?
Lombardini Game Farm & Events Venue op Jeffreys baai.
Is die fees familie vriendelik?
Ja, almal is welkom.
Is die fees rolstoel vriendelik?
Ons feesterrein is in die veld. Daar sal rolstoel toilette wees.
Wat sal te koop wees?
Lekker kos en koue verversings.
Is die fees diere vriendelik?
Ongelukkig nie.
Mag ek my eie kos en drank bring?
Nee. Daar sal genoeg te koop wees.
Is daar akkommodasie beskikbaar?
Nie op die perseel nie maar kyk gerus onder "akkommodasie" (bo by die menu) vir naby opsies.
Kan ek kaart of kontant betaal?
Goeie nuus, albei.
Is daar 'n kinder area?
Ja
Wat mag ek inbring?
Bring gerus jou eie stoel, sambreel trek jou danskoene aand en bring hope gees.
Wat mag ek nie inbring nie?
Moet asseblief nie jou eie drank, kos, diere of enige wapens bring nie.